Afrikaans
|
Hierdie is die
webtuiste van Cisquet's Vertaalburo. Die tuisblad is miskien wel nuut,
maar dit beteken seker nie, dat ons nog baar is in die vertaalwêreld. Ek
het mos al in 1971 daarmee aangevang in Barcelona/Spanje vir die Editorial
Bruguera en die Academia Berlitz. Sindsdien het et kinderboeke vertaal en
uitgawes op die gebied van geneeskunde (met inbegrip van alternatiewe
geneeskunde), kommunikasietegnieke (kortegolf, GPS, ens.), sosiale
sekerheid en kinematografie, om maar enkele gebiede te vermeld. Onse
tale is Afrikaans, Katalaans, Duits, Engels, Fins, Frans, Italiaans,
Nederlands, Portugees en Spaans. As u u tekste vertaal wil het, vul
dan
hierdie formulier in vir 'n aanbod. |